Tag Archives: constitute

May 14 – 24

 

May 14, is also Dance Like a Chicken Day. Also known as Chicken Dance Day, the goofy holiday celebrates the silly dance that is accompanied by the Chicken Song or the Chicken Dance Song.

Image result for chicken dance

“The chicken dance is a goofy, but fun party song and dance”

The song, sometimes also known as the Birdie Song, was composed in the 1950s by Swiss composer Werner Thomas. Accompanied by a series of movements, the song soon became popular in the West, especially in the United States, where it was performed at parties and weddings. The dance mimics the movements of a chicken and includes flapping of arms and wriggling of the body.”

GOOD READS FOR THE WEEK:

 Deur die Oog van ’n naald deur Mathews Posa EERSTE DRUK Deur die oog van n naald 001

“Sy gedigte is ’n snelskrif waardeur diep verskuilde gevoelens tot uiting kom: vernedering, woede, verset, triomf en uiteindelike verootmoediging in gebed.” Die uitgewerswoorde  agterop, Die bundel word verdeel in essays,  beskouings en gedigte uit die tyd van ballingskap (1971-1995) en laastens gedigte uit die periode nadat die ANC in 1994 aan bewind gekom het.

Ingesluit persknipsel van bekendstelling van boek 1996 deur Pres Nelson Mandela

Toestand: Baie goed, naam van vorige eienaar op skutblad. TAFELBERG-UITGEWERS Eerste Uitgawe, 1996, 44p.

Cry the Beloved Country the story of comfort in desolation by Alan Paton

 “Cry, the Beloved Country is the moving story of the Zulu pastor Stephen Kumalo and his son, Absalom, set against the background of a land and a people riven by racial injustice. Remarkable for its lyricism, unforgettable” Penguin Books Publishers, 1982 ed. 240p.

Boekreis Ver deur Hennie Aucamp eerste uitgaweBoekreis Ver 001

“’n Boekreis ver bevat sy leeservarings van ’n aantal Afrikaanse skrywers. Hierdie is ’n spesiale publikasie om Tafelberg se veertigste bestaansjaar te vier en die boek is dus nie in die handel beskikbaar gemaak nie. Die opstel waarop die uitgawe gebaseer word, is oorspronklik as praatjie aangebied voor Die Vriende van die Biblioteek in Bellville op 25 Oktober 1990, waarna dit aangevul en uitgebrei is.

Die Lewe is ‘n Grenshotel  deur Hennie Aucamp GETEKENDE KOPIE eerste uitgawelewe is 'n grenshotel

Hennie Aucamp karakteriseer sy bundel Die lewe is ’n Grenshotel, geskryf in kabaretstyl, as “ryme vir Pop en kabaret.” Dit kan as ’n satiriese protes gesien word teen materialisme, ydelheid en onder andere die valsheid van die liefde.

Tafelberg Uitgewers, Eerste Uitgawe 1977, Getekende kopie deur die skrywer. 54p.

Dit Waarom Alles Draai deur Elmarie Koch Rugprobleme GETEKENDE KOPIEDit Waarom Alles Draai 001

‘n Ware verhaal van ‘n vrou se rugprobleem en hoe sy die pyn oorwin het met raad oor rugmoeilikheid. Publiself Uitgewers 2008, 160p plus foto insetsel bladsye.

Toestand: Uitstekend. Hardeband, naam van vorige eienaar op skutblad.

Oud genoeg vir nagbriewe deur Maretha MaartensOud genoeg vir nagbriewe 001

Briewe aan tieners deur Maretha Maartens en praat uit haar hart oor ouerskap, liefde, verhoudings, seerkry en risiko’s en die reels van die liefdespel. Lux Verbi, 1988 uitgawe,   

 

 

This week we would appreciate your assistance in helping to identify the below print (man on couch):

man on couch (2)

(It is a limited edition lithograph artist’s name starting with Main…..)

Thank you for reading and please do provide us with your feedback as we wish to interact with all book lovers.

Have a wonderful week.

Poggio Books