MAY-DAY BOOKS

Dear Reader

Stimulate your mind this May and explore the many wonders that books can bring.

May signifies spring in the Northern Hemisphere and autumn in the Southern Hemisphere.

This May we bring you a special selection of book that are bound to stimulate the mind:

Man van Cirene deur F.A. Venter Bybelromanman van cirene 001

Een van die vroegste Bybelromans in Afrikaans.  Dit vertel die verhaal van Simon, ‘n yweraar vir die Joodse geloof, war vir die Romeinse magte moet vlug. Hy is in Jerusalem wanneer Jesus se kruisiging plaasvind en word deur die Romeinse soldate gedwing om Jesus se kruis te help dra.Tafelberg -Uitgewers, 1957 druk, 358p.

Rainbow People of God a spiritual journal from apartheid to freedom by Desmond Tuturainbow people of god 001

Inspiring book edited by john Allen. Bringing together many of his speeches, sermons, with comments and also important dates, photographs.Double Storey Publishers,  2006 ed., 87p.

 

Outcast Cape Town by John Westernoutcast Cape Town 001

Implementation of the Group Areas Act in Cape Town and its results.An examination of the city’s social layout before the apartheid era and the effects of segregation of blacks and coloureds in separate ”locations” in Cape Town started.   The Group Areas Act of 1950, requiring that people live only in neighbourhoods with persons of the same racial classification, changed all that and, Mr. Western concludes, that Apartheid turned Cape  Town with its physical beauty  into   bleak experience of living for many Capetonians. Photos maps, tables. Human and Rousseau, 1981, 371p. First edition

Komas uit ‘n Bamboesstok deur D J Oppermankomas uit 'n bamboesstok 001

Na ‘n   siekbed waar hy byna by die  dood omdraai,  verskyn egter Komas uit ’n bamboesstok met die subtitel “ Synde die mirakelagtige terugkeer ná lewerversaking van ene Marco Polo, bevattend3 reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie .” Die “komas” in die titel verwys na die digter se koma waarin het was Die bundel word verdeel in sewe rolle met ’n proloog en epiloog,  sy eie sewe maande siekte.  Komas uit ’n bamboesstok” word in 1979 met die C.N.A.-prys en in 1980 met die Hertzogprys, die W.A. Hofmeyr-prys en die Louis Luyt-prys bekroon.Human en Rousseau- Uitgewers, s.j. circa 1979, EERSTE DRUK, 38P.

Veeartsenykunde vir die praktiese boer deur L R Hurterveeartsenykunde vir die boer 001

Besprekings van talle siektetoestande, 160 Kleurfotos, tabelle en raad deur ‘n kenner oor alles wat ‘n boer moet weet oor rooiwater, hondsdolheid, vergiftiging, kaakklem en alles wat ‘n boer moet weet oor die behandeling van dieresiektes. Human en Rousseau, 1981, 180p.

Fall of the ANC What next by Prince Mashele and Mzukisi Qobo Political wake-up call fal of the ANC 001

A critique of South Africa’s ruling political party the African National Congress, which shattered the myths of the so-called rainbow nation and argues for a wake-up call for the future.Picador Publishers, 2014, 228p.

 

Berggans het ‘n veer laat val deur Boerneefberggans het 'n veer laat val

‘n Keur uit Boerneef se prosa en poësie saamgestel  deur Wium van Zyl. Tafelberg-Uitgewers, eerste uitgawe, 1998, 154p.

 

KING CETSHWAYO KA MPANDE, BY j l Laband and Wright KING OF THE ZULUking seschwayo 001

Cetshwayo ka Mpande {1832-1884}, was King of the Zulus from 1872 to 1879. After his defeat in the Anglo-Zulu war in July 1879, he was exiled first to Cape Town and then to London where Cetshwayo sought support from British for the restoration of the Zulu monarchy. He returned to Zululand in 1883 where he was reinstated as king. He is remembered as being the last king of an independent Zulu nation. Valuable maps  and photographs.Shuter and Shuter , Kwa Zulu Monuments Council edition no 1,    MONOGRAPH,334p.

Weerklankies deur Eitemal Eitemal (W. J. du P. Erlank) Gedigteweerklankies 001

Weerklankies is versameling gedigte   wat gaan oor ‘n breë spektrum onderwerp, vanaf vaderlandsliefde tot liefdesgedigte  Van Schaik Uitgewers, 1928, 126p.

 

Introduction to African Literature -anthology of c   ritical writing edited by U Beierintroduction to african literature 001

Oral tradition Poetry, the Novel, fiction by Black South African, drama and a bibliography of scholarship and criticism, as well as works of known authors   are included. Longmans publishers, 1979 ed., 302p.

 

Wat dra my deur ‘n krisis deur I L de Villiers wat dra my deur 'n krisis 001

Wat draai my deur ’n krisis is vir almal wat deur omstandighede platgeslaan is en bemoedig die lesesr om weer op te staan en uitdagings te aanvaar en voluit te lewe.N G Kerk- Uitgewers, Tweede druk, 1986, 120P.

Fountain in France by Marital van der Vyver. FIRST EDITION

fountain in france 001

A Fountain in France is a narrative of Marita van der Vyver‘s about moving house in picturesque Provence and putting down roots deeper in the countryside. For the author it is also acknowledgement of accepting that her beloved motherland is no longer home and that her life in France is permanent.Penguin Books, 2015, 249P.

 

Stiltetyd deur Marita van der Vyver Roman

Die verhaal van ‘n vrou wat in die vreemde in Frankryk haar kind se dood moet verwerkstiltetyd 001 en die soeke na haarself en soekende terugkeer na die hart van haar man.

 

As Henry Ford stated: “Anyone who stops is old, whether at 20 or 80. Anyone who keps learning stays young. The greatest thing in life is to keep your mind young.

 

(Hyperlinks have been inserted to the titles of the books, to take you to Bid or Buy to view the books)

Best wishes

PoggioBooks

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s