Last day of November

Finally after a long tough year, we have reached the final day of November, the December holidays are in sight and it is time to slow down and enjoy some good reads. As the end of the year approaches it is time we set out on new endevours and make sure we have completed all of the tasks we have set out through the year.

Below are some of the books we believe will make for excellent holiday reading:

Vorster the man by John D Oliveira Biography of Prime Minster John Vorster FIRST EDITIONVorster - the man - John DOliveira

John D’Oliveira was one of the few journalists who knew John Balthazar Vorster well. This biography is compiled mainly out of original material, interviews with people involved with Vorster from his childhood to Premiership and with Vorster’s cooperation. A unique insight into the youth and career of this   Afrikaner nationalist, the role he played in the Ossewa Brandwag, and the rise of the Nationalist Party. Photos’

ErnestStanton Publishers , First Edition 1977, 292p.

https://www.bidorbuy.co.za/item/313748619/Vorster_the_man_by_John_D_Oliveira_Biography_of_Prime_Minster_John_Vorster_FIRST_EDITION.html

Elke hond kry sy dag deur Ettie Bierman jeugverhaalImage

Elke hond kry sy dag handel oor ‘n seun se verhouding met sy meisie en sy hond.

Van der Walt uitgewers, 2de druk 1980, 158p

https://www.bidorbuy.co.za/item/313748771/Elke_hond_kry_sy_dag_deur_Ettie_Bierman_jeugverhaal.html

 

 

Witbande kom deur Anna Enslin roman oor Rebellie van 1914 EERTE DRUKImage

Anna Enslin se  eerste boek, Die Witbande kom, behandel die nagevolge van die Rebellie van 1914 op die samelewing. Voortrekkerpers, 1943, 263p.

Vir Die Houtsnyer deur Engela Swart, en Mifanwy van Nieuwenhuizen

Volledige kursus in   houtsnee werk wat onderrig verskaf, gereedskap, aanwending vir artikels vanaf meubels tot juweliersware met foto’s, diagramme en metodes. Koevert met stensils in boek.

https://www.bidorbuy.co.za/item/313841206/Witbande_kom_deur_Anna_Enslin_roman_oor_Rebellie_van_1914_EERTE_DRUK.html

Ons Gemeentelike feesalbum P L Olivier Gefedereerde Ned.  Ger Kerke geskiedenis Van Riebeeck Fees 1952.Image

Oorsig van die ontstaan en groei van Gemeente van die Gefed. Ned. Gereformeerde kerke met geleentheid van die Van /Riebeeck –Fees, 1952. Fotos van leeraars, geboue, and geskiedenis van talle dorpe.NG Kerk-uitgewers, 1952, 608p.

https://www.bidorbuy.co.za/item/313842005/Ons_Gemeentelike_feesalbum_P_L_Olivier_Gefedereerde_Ned_Ger_Kerke_geskiedenis_Van_Riebeeck_Fees_19.html

 

Laat die stories loop deur Dirk van Schalkwyk Humoristiese vertellings GETEKENDE KOPIEImage

Stories en taalverskynsels aangeteken terwyl hy navorsing gedoen het hierdie gesoute verteller Laat die stories loop, saamgestel.

Uitgegee deur D J van SCHALKWYK (Sonder jaar)  81p. Getekende kopie “ met die woorde: “Lag, en die wêreld lag saam met jou.”

https://www.bidorbuy.co.za/item/313842054/Laat_die_stories_lop_deur_Dirk_van_Schalkwyk_Humoristiese_vertellings_GETEKENDE_KOPIE.html

If you have any book requests for the holidays, please let us know.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s